BCVO Landloop 2019

Distance: Various (Trail Running)

30 Aug 2019, Fri @ 07:00, CVO Skool Vryburg

PRIVAAT GELEENTHEID. Slegs vir leerlinge van deelnemende skole. Geen uitsondering, geen terugbetaling op foutiewe inskrywings.
*** ***

Enter Now

BCVO Landloop 2019

 
Kliek hier om aanlyn inteskryf

Informasie

Hoe om inteskryf: Gebruik die "Club Name" veld gedurende die inskrywings proses vir die skool naam waarvan die leerling van kom.
'n Geldige ID nommer word verkies maar indien 'n leerling NIE beskik oor 'n ID nommer het NIE gebruik die volgende formaat vir sy ID nommer volgens sy geboorte datum, jjmmddg003088

  • jj - Jaar
  • mm - maand
  • dd - dag
  • g - geslag(0 = vroulik en 5 = manlik)
  • Gevolg deur: 001088
Maw, as u seun 23 November 2004 gebore is sal sy ID nommer as volg lyk 0411235001088
As u dogter op dieselfde datum gebore is sal haar ID nommer as volg lyk 0411230001088

Wanneer: 30 Augustus 2019, Vrydag @ 7am

Adres: CVO vryburg showgrounds

Tyd: Vanaf 07h00

Inskywings Fooi: R80

Ouderdomme & Afstande

  • Seuns 0/6 (1 km)
  • Seuns 0/7 (1 km)
  • Seuns 0/8 (1 km)
  • Dogter 0/6 (1 km)
  • Dogter 0/7 (1 km)
  • Dogter 0/8 (1 km)
  • Dogter 0/9 (1 km)
  • Seuns 0/9 (2km)
  • Seuns 0/10 (2 km)
  • Dogter 0/10 (2 km)
  • Seuns 0/11 (3 km)
  • Seuns 0/12 (3 km)
  • Dogter 0/11 (3 km)
  • Dogter 0/12 (3 km)
  • Dogter 0/13 (3 km)
  • Seuns 0/13 (4km)
  • Seuns 0/14 (4 km)
  • Seuns 0/15 (4 km)
  • Dogter 0/14 (4 km)
  • Dogter 0/15 (4 km)
  • Dogter 0/16 (4 km)
  • Dogter 0/17 (4 km)
  • Dogter 0/18 + 0/19 (4 km)
  • Dogter Ope (4 km)
  • Seuns 0/16 (6 km)
  • Seuns 0/17 (6 km)
  • Seuns 0/18 + 0/19 (6 km)
  • Seuns Ope (6 km)

Kliek hier om aanlyn inteskryf
Enter Now
Where and When?
Vryburg Showgrounds
  • View in Google Maps
  • Add to Calendar 30 Aug 2019 07:00 30 Aug 2019 07:00 Harare, Pretoria BCVO Landloop 2019 PRIVAAT GELEENTHEID. Slegs vir leerlinge van deelnemende skole. Geen uitsondering, geen terugbetaling op foutiewe inskrywings. Vryburg Showgrounds
Organizer Details